Dates for Changing Subjects

Gr 10 – No subject changes will be allowed after 31 July

  • A maximum of two subjects may be changed.
  • Letter of motivation from parent/guardian indicating the reasons for the subject change.

Gr 11 – No subject changes will be allowed after 30 April

  • Only one subject may be changed.
  • Letter of motivation from parent/guardian indicating the reasons for the subject change.

Gr 12 – Only 1 subject may be changed – only in exceptional cases – before 31 January

  • Letter of motivation from parent/guardian indicating the reasons for the subject change. The change must be approved by the Department of Education.

 

Datums vir Vakveranderings

Gr 10 – Geen vakveranderings sal na 31 Julie toegelaat word nie

  • ‘n Maksimum van twee vakke mag verander word.
  • ‘n Motiveringsbrief van die ouer/voog wat die redes vir vakverandering aandui moet ingedien word.

Gr 11 – Geen vakverandering sal na 30 April toegelaat word nie

  • Slegs een vak mag verander word.
  • ‘n Motiveringsbrief van die ouer/voog wat die redes vir vakverandering aandui moet ingedien word.

Gr 12 – Slegs 1 vak mag verander word – slegs in uitsonderlike gevalle – voor 31 Januarie

  • ‘n Motiveringsbrief van die ouer/voog wat die redes vir vakverandering aandui moet ingedien word. Die vakverandering moet deur die Departement van Onderwys goedgekeur word.

 

 

Contact information



Phone

011 760 1096/7

Fax

011 763 2282

Email

  |     |  

Physical Address

CR South Road & Albertina Sisulu Road, Lindhaven
H/V Suidweg & Albertina Sisuluweg, Lindhaven

Postal Address

Private Bag / Privaatsak X4, Westgate 1734